Cuban School Dictionaries for First-Language Learners: A Shared Experience

  • Sven Tarp Department of Afrikaans and Dutch, University of Stellenbosch, South Africa; International Centre for Lexicography, University of Valladolid, Spain; and Centre for Lexicography, Aarhus University, Denmark
  • Leonel Ruiz Miyares Centre for Applied Linguistics, Santiago de Cuba, Cuba
Trefwoorden: opvoedkundige leksikografie, opvoedkundige woorde­boeke, skoolwoordeboeke, eerstetaalleerders, moedertaalleerders

Samenvatting

Kubaanse skoolwoordeboeke vir eerstetaalleerders: 'n Gedeelde ervaring.Een van die redes waarom baie uitgewerye huiwer wanneer middele toegewys word aan die ontwikkeling van meer gevorderde konsepte van skoolwoordeboeke vir eerstetaalleerders, is die relatiewe swak verkope en ooreen­stem­mende profyte wat van hierdie kategorie woorde­boeke afkomstig is. 'n Belangrike uitdaging is dus hoe om die situasie te verander, die gebruik en ver­kope van skoolwoordeboeke te stimuleer en die nodige belegging in produkontwikkeling te waar­borg. Hierdie bydrae sal dié uitdaging aanvaar. Dit sal geen finale antwoord gee nie, maar dit sal 'n ervaring met 'n Kubaanse skoolwoordeboek bespreek wat sy teikengebruikers in groot getalle bereik het. Die bydrae sal veral kyk na die veel­fasettige verhouding tussen leksikograwe en gebrui­kers wat die Kubaanse woordeboekprojek ken­merk. Die doel is nie om hierdie of enige ander erva­ring na te boots nie, maar om leksikograwe te inspi­reer wat vir alternatiewe oplossings van die pro­bleem soek wat  sowel skoolkinders as lek­si­ko­grawe in baie lande en taalgemeenskappe raak.
Gepubliceerd
2013-12-20
Citeerhulp
Tarp, S., & Ruiz Miyares, L. (2013). Cuban School Dictionaries for First-Language Learners: A Shared Experience. Lexikos, 23(1). https://doi.org/10.5788/23-1-1222
Sectie
Artikels/Articles