A Critical Survey of Xhosa Lexicography 1772-1989

  • P.T. Mtuze African Languages Department, Rhodes University, Grahamstown
Trefwoorden: woordeboeke, leksikografie in afrika, histories, kontemporêr, scenario, behoeftes, the greater dictionary of xhosa, beleid, metodologie, kriteria, evaluering, probleme, vertaalbaarheid

Samenvatting

<b>'n Kritiese oorsig van Xhosa-leksikografie 1772-1989</b>Hierdie artikel is 'n kritiese ondersoek na die ontwikkeling van die maak van woordeboeke onder die Xhosa van Suider-Afrika. Benewens die feit dat dit 'n analitiese kommentaar is op die vroeëre Xhosa-woordeboeke, is dit ook 'n uitblywende objektiewe evaluasie van die <i>The Greater Dictionary of Xhosa</i>, wat tans saamgestel word aan die Universiteit van Fort Hare. Dit belowe om die mees definitiewe Xhosa-woordeboek van hierdie eeu te wees.
Citeerhulp
Mtuze, P. (1). A Critical Survey of Xhosa Lexicography 1772-1989. Lexikos, 2(1). https://doi.org/10.5788/2-1-1132
Sectie
Artikels/Articles