On the Fourth Edition of <i>A Dictionary of South African English</i>

  • David L. Gold Jewish English Archives, New York
Trefwoorden: afkorting, afrikaans, akroniem, amerikaanse engels, britse engels, engels, etimologie, grafiese illustrasie, hebreeus, jiddisj, joodse engels, judesmo, konsultant vs. navorser, kontrastiewe linguistiek, korpusafbakening, leksikografie, lemmavorm, letterwo

Samenvatting

<b>Oor die vierde uitgawe van</b> <i>A Dictionary of South African English</i>Die skrywer, wat die eerste en derde uitgawes van <i>A Dictionary of South African English</i> in vroeëre publikasies geresenseer het, ondersoek hier die vierde uitgawe van dié werk. Hy stel 'n aantal verbeterings met betrekking tot verskeie aspekte van die woordeboek voor. Hierdie verbeteringe wissel van kleiner maar belangrike sake (soos uitleg en tipografie) tot die moeilikste aspekte van die leksikografie (definiëring en etimologie). <b>Sleutelwoorde:</b> afkorting, afrikaans, akroniem, amerikaanse engels, britse engels, engels, etimologie, grafiese illustrasie, hebreeus, jiddisj, joodse engels, judesmo, konsultant vs. navorser, kontrastiewe linguistiek, korpusafbakening, leksikografie, lemmavorm, letterwoord, nederlands, nieunederlandse nederlands, noordoostelike jiddisj, suid-afrikaanse engels, swart engels, voorskriftelikheid, westelike jiddisj, woordeboek
Citeerhulp
Gold, D. L. (1). On the Fourth Edition of <i>A Dictionary of South African English</i&gt;. Lexikos, 2(1). https://doi.org/10.5788/2-1-1129
Sectie
Artikels/Articles