General Lexicography in Europe

  • Reinhard Rudolf Karl Hartmann Dictionary Research Centre, University of Exeter, Great Britain
Trefwoorden: europa, leksikografie, ondersoek, woordeboeknavorsing

Samenvatting

<b>Algemene leksikografie in Europa </b>In hierdie artikel word die onlangse ontwikkeling van die akademiese leksikografie, veral in Europa, nagespoor aan die hand van verskeie ondersoeke uitgevoer deur leksikografiese kundiges, sentrums en projekte, en teen die agtergrond van die outeur se eie ervaring van die metaleksikografie. In die besonder word aandag geskenk aan "woordeboeknavorsing" in vier geografiese gebiede. Een saak waarop die aandag spesifiek gevestig word, is die verlening van professionele status aan die dissipline deur konferensies, publikasies en opleidingsinisiatiewe.
Citeerhulp
Hartmann, R. R. K. (1). General Lexicography in Europe. Lexikos, 3(1). https://doi.org/10.5788/3-1-1101
Sectie
Artikels/Articles