Lexicographer, Linguist, Dictionary User: An Uneasy Triangle?

  • F.J. Lombard Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Stellenbosch, South Africa
Trefwoorden: gebruiker, gebruikersvriendelik, leksikograaf, linguis

Samenvatting

<b>Leksikograaf, linguis en woordeboekgebruiker: 'n Ongemaklike driehoek?</b>Die Leksikograaf, die woordeboekgebruiker en die linguis is aldrie belangrik in enige leksikografiese aktiwiteit. In hierdie aanbieding word hulle voorgestel as die drie sye of hoeke van 'n driehoek. In 'n gewone driehoek ontmoet die drie sye mekaar altyd, maar leksikograaf, linguis en woordeboekgebruiker kom nie altyd goed by mekaar uit nie. Redes hiervoor word aangevoer en daar word gepoog om vas te stel of die leksikograaf die progressiewe en efemere voorstelle van linguiste kan versoen met die konserwatiewe behoeftes van sy teikengebruikers. Maniere om die spanning tussen leksikograwe, linguiste en woordeboekgebruikers te ontlont, word ook ondersoek.
Citeerhulp
Lombard, F. (1). Lexicographer, Linguist, Dictionary User: An Uneasy Triangle?. Lexikos, 4(1). https://doi.org/10.5788/4-1-1081
Sectie
Beskouende artikels / Contemplative Articles