Some Problems in Recording and Analyzing South African English Vocabulary (The Experiences of an Outsider)

  • David L. Gold Jewish English Archives, New York
Trefwoorden: afkortings, afrikaans, afrikatale, amerikaanse engels, australiese engels, branderryterme, britse engels, definisies, differensiële woordeboeke, drukfoute, duits, engels, etimologie, frans, geleentheidswoorde, hebreeus, hooflettergebruik, jiddisj, kanades

Samenvatting

<b>Enkele probleme by die optekening en analise van die Suid-Afrikaanse Engelse woordeskat uit nie-Suid-Afrikaanse tekste (Die ervarings van 'n buitestaander)</b>Hierdie artikel beskryf enkele probleme in die versameling en bestudering van die Suid-Afrikaanse Engelse woordeskat uit nie-Suid-Afrikaanse tekste waarmee 'n linguis wat 'n moedertaalspreker van Amerikaanse Engels is, te doen kry. Die vrae is dus: Is nie-Suid-Afrikaanse tekste net so betroubaar soos Suid-Afrikaanse tekste? Betroubaarder? Minder betroubaar? En is 'n linguis wat 'n moedertaalspreker van 'n ander variëteit van Engels is, net so betroubaar soos 'n moedertaalspreker? Betroubaarder? Minder betroubaar? Hier word aan die hand gedoen dat die beste manier om 'n taal te bestudeer, is om, waar moontlik, sowel inheemse as uitheemse sprekers na die materiaal te laat kyk. <b>Sleutelwoorde:</b> afkortings, afrikaans, afrikatale, amerikaanse engels, australiese engels, branderryterme, britse engels, definisies, differensiële woordeboeke, drukfoute, duits, engels, etimologie, frans, geleentheidswoorde, hebreeus, hooflettergebruik, jiddisj, kanadese engels, konvergensie, latyn, leksikografie, nederlands, onderdefiniëring, oordefiniëring, persoonsname, plekname, posterme, produktiefmaking, sleng, soölogieterme, spanwerk, spelling, status- en gebruiksmerkers, suid-afrikaanse engels, swart engels, vanne, versigtige gebruik van primêre en sekondêre bronne, versprekings, volksetimologie, voorletterwoorde, voorsetsels, wederkerende voornaamwoorde, woordeboeke
Citeerhulp
Gold, D. L. (1). Some Problems in Recording and Analyzing South African English Vocabulary (The Experiences of an Outsider). Lexikos, 4(1). https://doi.org/10.5788/4-1-1075
Sectie
Navorsingsartikels / Research Articles