Innovative Approaches in the Training of Lexicographers

  • D.J. van Schalkwyk Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Stellenbosch, South Africa
Trefwoorden: vooropleiding, kwaliteite, indiensopleiding, strategiese beplanning, bestuur, produksienorme, noodsaaklikheid, kursusse, algemene leksikografie, rekenaarleksikografie, monitering, leksikografiese spanwerk, prestasiebestuurstelsel, resultate, belangstellin

Samenvatting

<b>Vernuwende benaderings in die opleiding van leksikograwe</b>In hierdie bydrae word aandag geskenk aan die volgende vrae: (a)   Wat moet die aard van die vooropleiding van die aspirantleksikograaf wees indien dit hom of haar die nodige basis moet gee om as praktiserende leksikograaf suksesvol opgelei te word? (b)   Oor watter kwaliteite moet die aspirantleksikograaf beskik indien hy of sy as leksikograaf sukses wil behaal? (c)   Watter soort indiensopleiding moet die leerlingleksikograaf ondergaan indien hy of sy so gou as moontlik sy of haar voete in dié beroep wil vind en daarvan 'n sukses wil maak? <b>Sleutelwoorde:</b> vooropleiding, kwaliteite, indiensopleiding, strategiese beplanning, bestuur, produksienorme, noodsaaklikheid, kursusse, algemene leksikografie, rekenaarleksikografie, monitering, leksikografiese spanwerk, prestasiebestuurstelsel, resultate, belangstelling
Citeerhulp
van Schalkwyk, D. (1). Innovative Approaches in the Training of Lexicographers. Lexikos, 5(1). https://doi.org/10.5788/5-1-1069
Sectie
Lexikovaria/Lexicovaria