Lexicographical Resources in a Multilingual Environment: An Orientation

  • Willy Martin Free University of Amsterdam, The Netherlands
Trefwoorden: leksikale databasisse, tweerigtingwoordeboeke, aanleerderswoordeboeke, woordeboekredigeerders, omkeerbaarheid, naaf-en-speekmodel

Samenvatting

<b>Leksikografiese hulpmiddels in 'n meertalige omgewing: 'n oriëntering</b>In hierdie artikel word woordeboeke beskou as leksikale inligtings- / kennisbronne wat gebaseer moet word op 'n grondiger, onderliggende, leksikale databasis. Die karakter en inhoud van hierdie woordeboeke word o.a. bepaal deur die gebruikers se behoeftes. 'n Tweerigting tweetalige aanleerderswoordeboek wat voorsien in die behoeftes van 'n meertalige omgewing, dien as voorbeeld van so 'n generering. Spesifieke hulpmiddels, soos teksredigeerders met omkeerbare funksies, en modelle, soos die naaf-en-speekmodel, word bespreek as metodes waarbinne die leksikografiese infrastruktuur van 'n meertalige omgewing kan funksioneer.  
Citeerhulp
Martin, W. (1). Lexicographical Resources in a Multilingual Environment: An Orientation. Lexikos, 6(1). https://doi.org/10.5788/6-1-1033
Sectie
Beskouende artikels / Contemplative Articles