Using Learner Corpora for L2 Lexicography: Information on Collocational Errors for EFL learners

  • Yukio Tono Department of English Education, Tokyo Gakugei University, Tokyo, Japan
Trefwoorden: korpus, aanleerderskorpusse, korpuslinguistiek, pedagogiese woordeboek, L2-leksikografie, aanleerderswoordeboek, toegepaste linguistiek, kollokasies, foutanalise, kollokasionele foute, werkwoordelike patrone, navorsing oor tweedetaalverwerwing, woordeboek

Samenvatting

<b>Gebruik van aanleerderskorpusse vir L2-leksikografie: Inligting oor kollokasionele foute vir EVT-aanleerders</b><b>Opsomming:</b> In hierdie artikel beskryf ons 'n voortgaande projek oor die korpus van EVT- (Engels as 'n vreemde taal-) aanleerders in Japan en die toepassing daarvan vir die samestelling van pedagogiese woordeboeke. Ons fokus veral op die aanleerdersfoute gemaak ten opsigte van werkwoordkollokasionele patrone, en beskryf hoe die aanleerderswoordeboek voordeel kan trek uit die aanleerders se foutinligting gebaseer op die aanleerderskorpusse. <b>Sleutelwoorde:</b> korpus, aanleerderskorpusse, korpuslinguistiek, pedagogiese woordeboek, L2-leksikografie, aanleerderswoordeboek, toegepaste linguistiek, kollokasies, foutanalise, kollokasionele foute, werkwoordelike patrone, navorsing oor tweedetaalverwerwing, woordeboekgebruikersinligting, gebruikskolom, negatiewe inligting
Citeerhulp
Tono, Y. (1). Using Learner Corpora for L2 Lexicography: Information on Collocational Errors for EFL learners. Lexikos, 6(1). https://doi.org/10.5788/6-1-1028
Sectie
Navorsingsartikels / Research Articles