Dictionaries and Orthography in Modern Africa

  • M. Lynne Murphy Department of Linguistics, University of the Witwatersrand, Johannesburg, South Africa
Trefwoorden: afrikatale, alfabetisering, beng, ivoorkus, woordeboek, veldwerk, internasionale fonetiese alfabet, leksikografie, geletterdheid, mande, ortografie

Samenvatting

<b>Woordeboeke en ortografie in Moderne Afrika</b>In hierdie artikel word die kwessies en opsies in die skepping van ortografieë vir tale sonder alfabetiese tradisies oorweeg. Daar word veral gekyk na kwessies waarmee linguiste en antropoloë te doen kry by die skepping van sulke ortografieë vir voorlopige deskriptiewe werk aan 'n taal. Dit gebeur dikwels dat hierdie ortografieë deur linguistiese buitestaanders as basis dien vir ortografieë wat op geletterdheid gerig is. Gevolglik word die leksikograaf gedwing om nie net die taal akkuraat weer te gee nie, maar ook om nie inheemse geletterdheidsprojekte vir daardie taal te ondermyn nie. Hierdie artikel ondersoek die spesifieke geval van die ontwerp van 'n ortografie vir Beng, 'n Suidelike Mande-taal van die Ivoorkus, om probleme inherent aan die alfabetisering van 'n onbekende taal te illustreer.
Citeerhulp
Murphy, M. L. (1). Dictionaries and Orthography in Modern Africa. Lexikos, 6(1). https://doi.org/10.5788/6-1-1025
Sectie
Navorsingsartikels / Research Articles