A Translation Dictionary of Phrasal Verbs: An Ongoing Project

  • Mohamed Helmy Heliel Alexandria University, Alexandria, Egypt
Trefwoorden: frasewerkwoorde, vertalingsprobleme, vertalende woordeboek van frasewerkwoorde, trefwoorde, afleidings, figuurlike betekenis, struktuur, definisies, sinonieme, betekenisverwantskap, betekenisonderskeidings, kollokasies

Samenvatting

<b>'n Vertalende woordeboek van frasewerkwoorde: 'n voortgesette projek</b>Hierdie artikel handel oor die beplanning van 'n Engels-Arabiese woordeboek van frasewerkwoorde vir Arabiese leerlingvertalers. So 'n woordeboek voorsien in 'n dringende behoefte. Dit is nie 'n tweetalige woordeboek nie, maar 'n vertalende woordeboek. Dit vereis spesiale leksikografiese hantering betreffende die seleksie van trefwoorde, struktuur van frasewerkwoorde, letterlike en figuurlike gebruik, definisies, sinonieme, voorbeeldmateriaal, betekenisverwantskap, volgorde van betekenisonderskeidings, kollokasies en onderskeidende ekwivalente.
Citeerhulp
Heliel, M. H. (1). A Translation Dictionary of Phrasal Verbs: An Ongoing Project. Lexikos, 6(1). https://doi.org/10.5788/6-1-1024
Sectie
Navorsingsartikels / Research Articles