Deadline for <i>Lexikos</i> 28

2017-11-08
Die sluitingsdatum vir die indiening van artikels vir Lexikos 28 is 30 April 2018.  Artikels wat later ingedien word, sal nie outomaties oorweeg word vir insluiting in hierdie deel nie.