Die sperdatum vir die voorlegging van artikels by Lexikos 35 is 30 April 2025.
2025-02-10
Die sperdatum vir die indiening van artikels vir Lexikos 35 is 30 April 2025. Artikels wat later ingedien word, sal nie outomaties oorweeg word vir insluiting in hierdie deel nie.