Lexikos 34 word nou gefinaliseer

2024-10-15
Die Lexikos-span is nou besig om volume 34 te finaliseer. Daarna gaan ons op reses. Nuwe voorleggings sal in 2025 hanteer word, buiten in spesiale gevalle soos afgespreek met een van die redakteurs. Dankie vir u geduld en begrip.