Die sperdatum vir die voorlegging van artikels by Lexikos 34 is 30 April 2024.

2024-01-30
Die sperdatum vir die indiening van artikels vir Lexikos 34 is 30 April 2024. Artikels wat later ingedien word, sal nie outomaties oorweeg word vir insluiting in hierdie deel nie.