Nuwe voorleggings sal hanteer word nadat Lexikos 33 gefinaliseer is

2023-08-15
Die redaksie van Lexikos is tans besig om volume 33 te finaliseer. Nuwe voorleggings sal na die finalisering van Lexikos 33 gehanteer word.