F.I.J. van Rensburg (Redakteur). Afrikaans ? lewende taal van miljoene

  • J.C.M.D. Du Plessis Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Stellenbosch, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Hierdie publikasie is die resultaat van 'n projek begin deur die Vrydaggroep, 'n aantal kenners wat hulle landswyd beywer vir studies oor Afrikaans binne die veeltalige konteks van Suid-Afrika. Die redakteur was die projekleier. Die titel is afkomstig uit 'n hoofartikel met die Afrikaanse opskrif "Reg vir die toekoms" wat twee dae n? die verkiesing van 29 April 1994 in die London Times verskyn het. Daarin word Afrikaans beskryf as die "lewende taal van miljoene".
How to Cite
Du Plessis, J. (1). F.I.J. van Rensburg (Redakteur). Afrikaans ? lewende taal van miljoene. Lexikos, 14. https://doi.org/10.5788/14-0-711
Section
Resensies / Reviews