J.D.U. Geldenhuys en E.E. Viljoen-Smook. New Business Dictionary/ Nuwe Sakewoordeboek

  • A.F. Prinsloo Linden, Republiek van Suid-Afrika

Résumé

Die New Business Dictionary / Nuwe Sakewoordeboek van Geldenhuys en Viljoen- Smook (hierna G en VS) kan tereg bestempel word nie net as 'n nuwe sakewoordeboek nie, maar ook as 'n nuwesakewoordeboek. Om dit te verklaar, moet die sakeagtergrond in ag geneem word waarteen hierdie nuutste aanvulling tot die Afrikaanse vakwoordeboekkorpus saamgestel is.
Comment citer
Prinsloo, A. (1). J.D.U. Geldenhuys en E.E. Viljoen-Smook. New Business Dictionary/ Nuwe Sakewoordeboek. Lexikos, 14. https://doi.org/10.5788/14-0-703
Rubrique
Resensies / Reviews