HAT veertig jaar — 'n persoonlike oorsig
Résumé
Opsomming: In 2005 was dit 40 jaar sedert die verskyning van die eerste uitgawe van HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), onder redakteurskap van P.C. Schoonees, C.J. Swanepoel, S.J. du Toit en C.M. Booysen. Die ontwikkeling voor hierdie publikasie en daarna van HAT 2 en 3 onder die alleenredakteurskap van F.F. Odendal en van HAT 4 en 5 onder die gesamentlike redakteurskap van Odendal en R.H. Gouws, word oorsigtelik geskets.Sleutelwoorde: HAT (VERKLARENDE HANDWOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL), WAT (WOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL)Abstract: HAT Forty Years ? A Personal Survey. In 2005 it has been 40 years since the publication of the first edition of HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), then with P.C. Schoonees, C.J. Swanepoel, S.J. du Toit and C.M. Booysen as editors. The development before this publication and subsequently of HAT 2 and 3 under the sole editorship of F.F. Odendal and of HAT 4 and 5 under the combined editorship of Odendal and R.H. Gouws is synoptically sketched.Keywords: HAT (VERKLARENDE HANDWOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL), WAT (WOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL)Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0