'n Woord van AFRILEX/A Few Words from AFRILEX

  • Gilles-Maurice de Schryver

Résumé

'n Totaal van vyf kontinentale verenigings vir die leksikografie is tans aktief. Alhoewel hierdie verdeling heeltemal kunsmatig is — omdat elke vereniging leksikografiese bydraes in enigeen van die wêreld se tale verwelkom — bly die skeiding prakties. AFRILEX, gestig in 1995, is een van die jonger familielede, aangesien die DSNA reeds twintig jaar vroeër tot stand gekom het. Drie van die vyf kontinentale verenigings het ook "hulle" eie tydskrif soos gesien kan word in die tabel hieronder.
Publié-e
2011-10-20
Comment citer
de Schryver, G.-M. (2011). ’n Woord van AFRILEX/A Few Words from AFRILEX. Lexikos, 20. https://doi.org/10.5788/20-0-129
Rubrique
Redaksioneel/Editorial