Ferdie Weich: San-Dictionary / San-woordeboek. San-Afrikaans-English / English-San-Afrikaans / Afrikaans-San-English
Résumé
Kuberwoordeboek is 'n opgegradeerde weergawe van die Tweetalige Rekenaarwoordeboek van N. Coetzee, N.F. du Plooy en A.D. de V. Cluver wat in 1985, voor die vestiging van die internet, verskyn het. As 'n mens Kuberwoordeboek die eerste keer sien, is jy verbaas dat 'n publikasie wat so ouderwets lyk, soveel hedendaagse terme kan bevat. Die ouderwetsheid is te wyte aan die Windows 95 rekenaarblokkie op die voorblad. Indien 'n moderner Windows XP blokkie eerder gebruik is, sou die woordeboek sekerlik meer byderwets gelyk het.Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0