Sentrum vir Tekstegnologie. Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Microsoft Office®

  • Gerda De Wet

Abstract

Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Afrikaans is tans die nuutste in sy soort op die mark en kom van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. Dit is 'n uitbreiding en verbetering op die vorige weergawe 2.0 en doen die beloftes wat op die omslag van die CD gemaak word, meestal ge-stand.
Published
2011-10-20
How to Cite
De Wet, G. (2011). Sentrum vir Tekstegnologie. Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Microsoft Office®. Lexikos, 15. https://doi.org/10.5788/15-0-28
Section
Resensies/Reviews