Voorwoord/Foreword

  • J.C.M.D Du Plessis Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Abstract

In hierdie uitgawe van Lexikos publiseer ons verskeie lesings wilt by AFRILEX 2000 aangebied is. Die tema was Woordeboeke van Tale vir Spesiale Doeleindes. Ongelukkig was dit vanwee 'n gebrek aan ruimte nie moontlik om meer van hierdie lesings in te sluit nie. Sommige daarvan sal volgende jaar gepubliseer moet word.
Veröffentlicht
2011-10-20
Zitationsvorschlag
Du Plessis, J. (2011). Voorwoord/Foreword. Lexikos, 10. https://doi.org/10.5788/10-0-883
Rubrik
Redaksioneel/Editorial