A. Moerdijk en R. Tempelaars (redactie). Van A tot Z en verder ...: Lezingen bij de voltooiing van het WNT

  • Gerhard van Wyk Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Stellenbosch, Republic of South Africa

Abstract

In die voorwoord vermeld die redaksie dat die bundel saamgestel is uit lesings wat tydens 'n simposium ter viering van die voltooiing van die Woordenboek der Nederlandsche Taal (WNT) gelewer is. Dié feesgeleentheid het op 3 Desember 1998 in Antwerpen plaasgevind, en is deur die Instituut voor Nederlandse Lexicologie (INL) georganiseer. Tydens hierdie simposium het drie hoofredakteurs, drie vakkundiges en twee skrywers as sprekers opgetree.
How to Cite
van Wyk, G. (1). A. Moerdijk en R. Tempelaars (redactie). Van A tot Z en verder .: Lezingen bij de voltooiing van het WNT. Lexikos, 11. https://doi.org/10.5788/11-0-862
Section
Resensies / Reviews