'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

  • Mariëtta Alberts AFRILEX

Abstract

'n Taal voldoen aan die algemene definisie van standaardisering wanneer daar 'n grammatika, spel- en skryfre?ls, woordeboeke en terminologie in daardie taal beskikbaar is. 'n Standaardtaal is gekodifiseer en eenvormig. Tale verander egter, ontwikkel en word gemoderniseer en daarom is standaardisering 'n voortdurende proses.
How to Cite
Alberts, M. (1). ’n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX. Lexikos, 14. https://doi.org/10.5788/14-0-679
Section
Redaksioneel/Editorial