Willem Botha (Redakteur). 'n Man wat beur. Huldigingsbundel vir Dirk van Schalkwyk.

Corlietha Swart

Abstract


Dr. Dirk van Schalkwyk het sedert sy aanstelling as Hoofredakteur van die
Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 1 Augustus 1991 rigtinggewende leksikografiese
leiding op nasionale en internasionale terrein gegee. Met 'n Man wat
beur verleen die Buro van die WAT treffende erkenning aan dr. Van Schalkwyk
by sy aftrede. Die nuwe Hoofredakteur van die WAT, dr. Willem Botha, het as
redakteur van die huldigingsbundel opgetree.

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5788/14-0-702

Refbacks

  • There are currently no refbacks.



ISSN 2224-0039 (online); ISSN 1684-4904 (print)

Creative Commons License CC BY 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help