Voorwoord/Foreword

  • J.C.M.D. Du Plessis

Abstract

Met die dood vanjaar van prof. Ladislav Zgusta het Lexikos een van sy mees vooraanstaande Adviesraadslede verloor. Sy Manual of Lexicography wat in 1971 verskyn het, was moontlik en is steeds een van die mees aangehaalde en ver-melde publikasies in leksikografiese besprekings. Vir hom was woorde en woordeboeke belangrik, maar selfs belangriker was die mense agter die woor-de en woordeboeke. Hy het 'n besondere belangstelling in die Suid-Afrikaanse leksikografie gehad. Gedurende April 1989 het hy die Universiteit van Stellen-bosch besoek waar hy lesings gegee en ook aan 'n leksikografiese werksessie deelgeneem het. Daarna was daar voortdurende kontak omdat hy ingelig wou bly oor leksikografiese ontwikkelinge in Suid-Afrika. Die verlies van sy kun-digheid sal 'n groot leemte laat.
Published
2011-10-20
How to Cite
Du Plessis, J. (2011). Voorwoord/Foreword. Lexikos, 17. https://doi.org/10.5788/17-0-1159
Section
Redaksioneel/Editorial