Bydraes tot Lexikos 35

2025-04-30
Die sperdatum vir bydraes vir 2025 is verby. Enige bydraes wat nou ontvang word, sal outomaties vir Lexikos 36 (2026) oorweeg word, buiten as daar vooraf reëlings getref is met die redakteurs, of in spesiale gevalle. Artikels mag ingedien word vir 2026, maar sal eers na die voltooiing van Lexikos 35 verwerk word. Lexikos bedank sy bydraers vir hulle begrip en geduld.