Voorwoord/Foreword

  • J.C.M.D Du Plessis Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Abstract

Lexikos het altyd 'n tweeledige redaksionele beleid gehad: om artikels te publiseer nie net oor teoretiese kwessies nie, maar ook oor praktiese aspekte van die leksikografie. Dit is belangrik vir die teoretiserende metaleksikograaf om deeglik bewus te wees van die probleme wat die praktiserende leksikograaf te?kom, en dit is ewe belangrik vir die praktiserende leksikograaf om kennis te neem van die insigte wat die teoretiserende metaleksikograaf bied. Hierdie twee, die teoretiserende metaleksikograaf en die praktiserende leksikograaf, kan maklik van mekaar vervreem raak. Dit is daarom belangrik dat hierdie twee voortdurend bewus is van en voeling hou met mekaar om teorie en praktyk te versoen, en andersom. Die bedoeling met die artikels wat Lexikos in elke uitgawe insluit, is om hierdie versoening te bewerkstellig..
Published
2011-10-20
How to Cite
Du Plessis, J. (2011). Voorwoord/Foreword. Lexikos, 11. https://doi.org/10.5788/11-0-835
Section
Redaksioneel/Editorial