Voorwoord/Foreword
Abstract
Lexikos is deur die Buro van die WAT beplan as 'n internasionale leksikografiese tydskrif met sy hoofdoel die bevordering van die praktiese leksikografie van die tale wat in Afrika gebruik word. Dit wou egter ook internasionale rigtings in die metaleksikografie aantoon.Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0