F.I.J. van Rensburg (Redakteur). Afrikaans ? lewende taal van miljoene
Abstract
Hierdie publikasie is die resultaat van 'n projek begin deur die Vrydaggroep, 'n aantal kenners wat hulle landswyd beywer vir studies oor Afrikaans binne die veeltalige konteks van Suid-Afrika. Die redakteur was die projekleier. Die titel is afkomstig uit 'n hoofartikel met die Afrikaanse opskrif "Reg vir die toekoms" wat twee dae n? die verkiesing van 29 April 1994 in die London Times verskyn het. Daarin word Afrikaans beskryf as die "lewende taal van miljoene".Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0