'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

  • Mariëtta Alberts AFRILEX

Abstract

'n Taal voldoen aan die algemene definisie van standaardisering wanneer daar 'n grammatika, spel- en skryfre?ls, woordeboeke en terminologie in daardie taal beskikbaar is. 'n Standaardtaal is gekodifiseer en eenvormig. Tale verander egter, ontwikkel en word gemoderniseer en daarom is standaardisering 'n voortdurende proses.
Published
2004-11-30
How to Cite
Alberts, M. (2004). ’n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX. Lexikos, 14. https://doi.org/10.5788/14-0-679
Section
Redaksioneel/Editorial