Sentrum vir Tekstegnologie. Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Microsoft Office®
Abstract
Afrikaanse Speltoetser 2.1 en Woordafbreker vir Afrikaans is tans die nuutste in sy soort op die mark en kom van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. Dit is 'n uitbreiding en verbetering op die vorige weergawe 2.0 en doen die beloftes wat op die omslag van die CD gemaak word, meestal ge-stand.Copyright of all material published in Lexikos will be vested in the Board of Directors of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Authors are free, however, to use their material elsewhere provided that Lexikos (AFRILEX Series) is acknowledged as the original publication source.
Creative Commons License CC BY 4.0