Elicitation and Arrangement of Conceptual Meanings in the Lexicography of Less Documented Languages

  • Celestino Oriikiriza Department of Linguistics, English Language Studies and Communication Skills, Makerere University, Kampala, Uganda
Trefwoorden: betekenisordening, konseptuele betekenis, leksikografie, minder gedokumenteerde tale, woordeboek

Samenvatting

Onthulling en ordening van konseptuele betekenisse in die leksikografie van minder gedokumenteerde tale.In hierdie artikel word aangetoon dat woordeboeke vir tale wat nie goed gedokumenteer is nie, dikwels nie voldoen aan die verwagtinge van die teikengebruikers nie as gevolg van sommige metodes wat gebruik word in die versameling en ordening van betekenisonderskeidinge. Gevolglik word 'n uiteensetting gegee van die semanties-sintaktiese metode oor hoe om veelvuldige betekenisonderskeidinge van woorde te onthul en van die alfa-sintakties-semantiese metode oor hoe die ordening in woordeboeke kan geskied. Ter afsluiting word aangetoon hoe hierdie twee metodes tot die samestelling van goeie woordeboeke kan lei vir tale wat nie goed gedokumenteer is nie en hoe hierdie woordeboeke die teikengebruikers kan bevoordeel.
Gepubliceerd
2014-10-27
Citeerhulp
Oriikiriza, C. (2014). Elicitation and Arrangement of Conceptual Meanings in the Lexicography of Less Documented Languages. Lexikos, 24(1). https://doi.org/10.5788/24-1-1261
Sectie
Artikels/Articles