TY - JOUR AU - Nielsen, Sandro PY - 1970/01/01 Y2 - 2024/03/29 TI - The Evaluation of the Outside Matter in Dictionary Reviews JF - Lexikos JA - Lex VL - 19 IS - 0 SE - Artikels/Articles DO - 10.5788/19-0-436 UR - https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/436 SP - AB - Abstract: Reviewing dictionaries is part of the ongoing work in lexicography, and several lexicographers have discussed the process and guidelines for reviews published in academic journals. However, few have addressed the evaluation of the outside matter and, if so, only in a cursory way. This article examines the evaluation of the outside matter in reviews published in Lexikos with a view to proposing some general prin-ciples for reviewing outer texts in printed and electronic dictionaries. The study shows that reviewers define the review object differently, some excluding the outside matter altogether, and that the way in which the outside matter is assessed differs within and between reviews. It is proposed that the separate sections of dic-tionaries should not only be examined independently but that their relationship to each other should also be evaluated so as to represent faithfully the lexicographic elements, i.e. wordlist, front, middle and back matter, their organisation and presentation, as well as three underlying elements: the function(s), data types and structures of the dictionary. Focus on all these elements may result in dictionary reviews that are academi-cally sound because they treat the dictionary as a true research object.Keywords: BACK MATTER, DICTIONARY REVIEWS, EXTRA-LEXICOGRAPHIC SEC-TIONS, FRONT MATTER, LEXICOGRAPHIC INFORMATION COSTS, LEXICOGRAPHIC SECTIONS, MIDDLE MATTER, OUTSIDE MATTER, OVERRIDING OBJECTIVE, PREFACES, SCHOLARLY WRITINGS, SUBJECT-FIELD SECTIONS, SUBSTANCE OVER FORM, USER GUIDES, WORDLISTSOpsomming: Die evaluering van die buitewerk in woordeboekresensies. Die resensering van woordeboeke is deel van die deurlopende werk in die leksikografie, en ver-skeie leksikograwe het die metode en riglyne vir resensies wat in akademiese tydskrifte gepubli-seer is, bespreek. Min het egter die evaluering van die buitewerk in resensies aangeroer, en, indien wel, slegs op 'n terloopse manier. Hierdie artikel ondersoek die evaluering van die buitewerk in resensies wat in Lexikos gepubliseer is, met die doel om 'n aantal algemene beginsels voor te stel vir die resensering van buitetekste in gedrukte en elektroniese woordeboeke. Die studie toon dat resensente die resensieobjek verskillend definieer, met sommige wat die buitewerk heeltemal uitsluit, en dat die manier waarop buitewerk beoordeel word, verskil binne en tussen resensies. Daar word voorgestel dat die aparte afdelings van woordeboeke nie alleen onafhanklik ondersoek behoort te word nie, maar dat hulle verhouding tot mekaar ook beoordeel behoort te word om die leksikografiese elemente getrou te verteenwoordig, d.w.s. woordelys, voor-, middel- en agterwerk, hul rangskikking en aanbieding, sowel as drie onderliggende elemente: die funksie(s), datatipes en strukture van die woordeboek. Fokus op al hierdie elemente kan lei tot woordeboekresensies wat akademies grondig is omdat hulle die woordeboek as 'n werklike navorsingsobjek behandel.Sleutelwoorde: AGTERWERK, WOORDEBOEKRESENSIES, BUITELEKSIKOGRAFIESE AFDELINGS, VOORWERK, LEKSIKOGRAFIESE INLIGTINGSKOSTE, LEKSIKOGRAFIESE AFDE-LINGS, MIDDELWERK, BUITEWERK, OORHEERSENDE DOELSTELLING, VOORWOORDE, WETENSKAPLIKE SKRYFWERK, ONDERWERPSVELDAFDELINGS, INHOUD BO VORM, GE-BRUIKERSGIDSE, WOORDELYSTE ER -