TY - JOUR AU - Swart, Corlietha PY - 2011/10/20 Y2 - 2024/03/29 TI - Madaleine du Plessis (Hoofredakteur/Chief Editor). Pharos 1, Afri-kaans–Engels/English–Afrikaans Woordeboek/Dictionary JF - Lexikos JA - Lex VL - 15 IS - 0 SE - Resensies/Reviews DO - 10.5788/15-0-25 UR - https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/25 SP - AB - Die Pharos van Alexandrië was 'n 152 m-hoë vuurtoring van wit marmer wat in 160 v.C. deur die ou Egiptenare aan die monding van die Nyl op die eiland Pharos gebou is. Pharos was, as vernaamste rigtinggewer en ligbaken, die voor-loper van alle latere vuurtorings en een van die sewe wonders van die antieke wêreld. Sedert 1996 het Pharos Uitgewers, met sy bekende ligbakenikoon, as spesialis in die uitgee van woordeboeke en taalhulpmiddels, lig gewerp op talle taalkwessies van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap. Vanjaar was Pharos Woor-deboeke verantwoordelik vir 'n nuwe, langverwagte vlagskippublikasie — die omvangryke, enkelvolume Pharos 1, Afrikaans–Engels/English–Afrikaans Woorde-boek/Dictionary. ER -