TY - JOUR AU - Tarp, Sven PY - 2011/10/20 Y2 - 2024/03/28 TI - H.A. Welker and Pedagogical Lexicography JF - Lexikos JA - Lex VL - 20 IS - 0 SE - Resensieartikels/Review Articles DO - 10.5788/20-0-166 UR - https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/166 SP - AB - ABSTRACT: The lexicographer Herbert Andreas Welker's book of more than 500 pages about pedagogical lexicography provides a panoramic overview of the various types of pedagogical dictionaries as well as the corresponding theoretical literature. Welker's method is descriptive, with himself mainly an observer of lexicographical practice and a "collector" of — frequently opposed — opinions and ideas expressed by a large number of scholars. This method allows the reader to become acquainted with an important part of the most relevant literature on pedagogical lexicography which is presented in a systematic and condensed form. Written in Portuguese, the book might perhaps not be so easily accessible to many readers. This review article provides a guided tour through the main contents of this highly recommendable book and discusses some of the most important ideas reproduced in it.OPSOMMING: H.A. Welker en die pedagogiese leksikografie. Die leksikograaf Herbert Andreas Welker se boek van meer as 500 bladsye oor die pedagogiese leksikografie verskaf 'n panoramiese oorsig oor die verskillende soorte pedagogiese woordeboeke sowel as die ooreenstemmende teoretiese literatuur. Welker se metode is beskrywend, met homself hoofsaaklik 'n waarnemer van die leksikografiese praktyk en 'n "versamelaar" van — dikwels teenstellende — menings en opvattings uitgespreek deur 'n groot aantal vakkundiges. Hierdie metode laat die leser toe om kennis te maak met 'n belangrike deel van die tersaaklike literatuur oor die pedagogiese leksikografie wat in 'n sistematiese en saamgevatte vorm aangebied word. Omdat dit in Portugees geskryf is, kan die boek miskien nie so maklik toeganklik wees vir baie lesers nie. Hierdie resensieartikel verskaf 'n begeleide reis deur die hoofinhoude van hierdie hoogs aanbevelenswaardige boek en bespreek 'n aantal van die belangrikste opvattings wat daarin weergegee word.Sleutelwoorde: PEDAGOGIESE LEKSIKOGRAFIE, PEDAGOGIESE WOORDEBOEKE, AANLEERDERSLEKSIKOGRAFIE, AANLEERDERSWOORDEBOEKE, SKOOLWOORDEBOEKE, KINDERWOORDEBOEKE, HANDWOORDEBOEKE, WOORDEBOEKE VIR VREEMDETAALAANLEERDERS, WOORDEBOEKE VIR MOEDERTAALLEERDERS, WOORDEBOEKE VIR LEERDERS VAN WETENSKAPLIKE DISSIPLINES ER -