TY - JOUR AU - Nkomo, Dion PY - 1970/01/01 Y2 - 2024/03/29 TI - Some Deficiencies in the Mediostructure of Isichazamazwi SesiNdebele JF - Lexikos JA - Lex VL - 17 IS - 0 SE - Leksikofokus / Lexicofocus DO - 10.5788/17-0-1180 UR - https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/1180 SP - AB - Abstract: In this article, a descriptive and critical analysis of the mediostructure of Isichazamazwi SesiNdebele, henceforth the ISN, is given. This analysis is made within the theoretical premises of the mediostructure and its functions. The aims of the article are to shed light on the following questions: What aspects of the mediostructure are used? Why are they used? How effectively are they used to achieve text compression/condensation and text cohesion? What improvements could be made to obtain greater user-friendliness? Such an analysis, it is hoped, will, in two ways, contribute to the development of lexicography in general and Ndebele lexicography in particular. Firstly, it is hoped to make users aware of the importance of some guidance aspects of the mediostructure to improve dictionary use. Secondly, it is hoped the pointing out of some deficiencies and possible improvements in the ISN mediostructure will be useful for the compilation of future Ndebele dictionaries.Keywords: DICTIONARY, DICTIONARY STRUCTURE, MACROSTRUCTURE, MICRO-STRUCTURE, MEDIOSTRUCTURE, CROSS-REFERENCING, ACCESS STRUCTURE, USER-FRIENDLINESS, FRONT MATTER, BACK MATTEROpsomming: 'n Aantal gebreke in die mediostruktuur van Isichazamazwi SesiNdebele. In hierdie artikel word 'n beskrywende en kritiese ontleding van die medio-struktuur van Isichazamazwi SesiNdebele, voortaan die ISN, gegee. Die ontleding word gedoen binne die teoretiese gegewe van die mediostruktuur en sy funksies. Die doelstellings van die artikel is om lig te werp op die volgende vrae: Watter aspekte van die mediostuktuur word gebruik? Waarom word hulle gebruik? Hoe doeltreffend word hulle gebruik om teksverdigting/-verkorting en teks-samehang te bereik? Watter verbeteringe kan gemaak word om groter gebruikersvriendelikheid te verkry? So 'n ontleding, word gehoop, sal op twee maniere bydra tot die ontwikkeling van die leksikografie in die algemeen en van die Ndebeleleksikografie in die besonder. Eerstens word gehoop dat dit gebruikers bewus sal maak van die belangrikheid van 'n aantal leidingsaspekte van die mediostruktuur om woordeboekgebruik te verbeter. Tweedens word gehoop dat die uitwys van 'n aantal gebreke en moontlike verbeteringe in die ISN-mediostruktuur nuttig sal wees vir die samestelling van toekomstige Ndebelewoordeboeke.Sleutelwoorde: WOORDEBOEK, WOORDEBOEKSTRUKTUUR, MAKROSTRUKTUUR, MIKROSTRUKTUUR, MEDIOSTRUKTUUR, KRUISVERWYSING, TOEGANGSTRUKTUUR, GE-BRUIKERSVRIENDELIKHEID, VOORWERK, AGTERWERK ER -