TY - JOUR AU - Gouws, R.H. PY - 1970/01/01 Y2 - 2024/03/28 TI - 'n Woord van AFRILEX/A Few Words from AFRILEX JF - Lexikos JA - Lex VL - 17 IS - 0 SE - Redaksioneel/Editorial DO - 10.5788/17-0-1160 UR - https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/1160 SP - AB - Dit is nogmaals 'n voorreg vir AFRILEX om met hierdie uitgawe van Lexikos vereenselwig te word ? enersyds oor die gehalte van die teoretiese werk en die verslag oor die aard en omvang van die praktiese leksikografie wat in hier-die uitgawe aangebied word maar andersyds veral ook oor die bestek van die bydraes en bydraers. AFRILEX is 'n vereniging vir Afrika maar ook vir leksi-kograwe van buite Afrika. En dit blyk uit hierdie uitgawe. Dit is goed om 'n verskeidenheid bydraes van buite Afrika in te sluit maar dit is ook belangrik dat bydraes vanuit Afrika nie beperk is tot Suid-Afrika nie. Veral verblydend is die toevoeging van 'n nuwe afdeling "Leksikofokus" met die klem in hierdie uitgawe op die werk deur die ALRI-projek in Zimbabwe. Ons hartlike dank aan elkeen wat in hierdie uitgawe van Lexikos help om AFRILEX se doelwitte en doelstellings te bereik. ER -