@article{Botha_1, title={Die impak van kritiek op die samestelling van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)}, volume={14}, url={https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/680}, DOI={10.5788/14-0-680}, abstractNote={<p>Opsomming: Die WAT se sensitiwiteit vir kritiek blyk duidelik uit die feit dat geeneen vandie hoofpunte van kritiek ten opsigte van die eerste ag dele in die kritiek op dele IX en X herhaalword nie. Ensiklopediese behandeling van leksikale items, die ingewikkeldheid of onverstaanbaarheidvan betekenisverklarings, die ondeurdagte aanwending van voorbeeldmateriaal, stadige alfabetiesevordering en die afwesigheid van volledige uitspraakleiding figureer derhalwe nie in diekritiek op dele IX en X nie. Die artikel gee ’n oorsig van die hoofpunte van kritek op dele IX en X enbespreek hoe die WAT in daaropvolgende dele op die kritiek gereageer het. In gevalle waar daarnie op geldige kritiek ag geslaan is nie, of waar die kritiek nie met praktiese voorstelle gepaardgegaanhet nie, word aanpassings aan die hand gedoen. Sodoende word die wisselwerking tussenleksikografiese teorie en praktyk ’n dinamiese proses.</p><p>Sleutelwoorde: HOOFPUNTE VAN KRITIEK, OMGANGSTAAL, VOLGORDE VANSITATE, UITSPRAAKLEIDING, ONBEREIKBARE VERWYSINGS, MISLEIDENDE SINONIEMVERWYSINGS,WISSELWERKING TUSSEN LEKSIKOGRAFIESE TEORIE EN PRAKTYK</p><p>Abstract: The Impact of Criticism on the Compilation of the Woordeboekvan die Afrikaanse Taal (WAT). The WAT’s sensitivity to criticism is evident from the factthat none of the main points of criticism against the first eight volumes is repeated in the criticismof volumes IX and X. Encyclopedic treatment of lexical items, complexity or incomprehensibility ofmeaning descriptions, ill-judged use of citations, slow alphabetic progress and the absence of fullpronunciation guidance therefore do not feature in the criticism on volumes IX and X. The articlegives an overview of the main points of criticism against the ninth and tenth volumes and discussesthe way in which the WAT reacted to the criticism in subsequent volumes. In instanceswhere valid critique was disregarded, or where the critique was not accompanied by practicalsolutions, adaptations are suggested. In this way, the interaction between lexicographic theory andpractice becomes a dynamic process.</p><p>Keywords: MAIN POINTS OF CRITICISM, COLLOQUIAL LANGUAGE, ORDER OF CITATIONS,PRONUNCIATION GUIDANCE, REFERENCES THAT CANNOT BE REACHED, MISLEADING SYNONYM REFERENCES, INTERACTION BETWEEN LEXICOGRAPHIC THEORYAND PRACTICE</p&gt;}, journal={Lexikos}, author={Botha, Willem}, year={1}, month={1} }