@article{Du Plessis_2011, title={Voorwoord/Foreword}, volume={20}, url={https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/128}, DOI={10.5788/20-0-128}, abstractNote={Vanjaar se nommer van Lexikos is ’n omvangryke bundel. Dit bevat 26 artikels wat ’n wye reeks leksikografiese onderwerpe vanuit verskeie hoeke benader en wat ’n verskeidenheid woordeboeke in verskillende tale bespreek. ’n Spesiale afdeling oor die samestelling van eentalige woordeboeke bied twee komplementêre artikels aan. In ’n verdere spesiale afdeling word Suid-Afrikaanse terminologiebestuur en -beleid in twee aanvullende artikels bespreek. Twee leksikografiese opnames oor uiteenlopende onderwerpe word beskryf: oor studente se opvattings van woordeboeke en oor studente se gebruik van sakelektroniese woordeboeke. Die afdeling met leksikografiese notas bevat drie artikels oor die inkorporering en opname van leenwoorde in die Afrikatale en Afrikataalwoordeboeke. Twee resensieartikels en vyf resensies, gevolg deur twee bladsye publikasieaankondigings, sluit die inhoud af.}, journal={Lexikos}, author={Du Plessis, J.C.M.D.}, year={2011}, month={Oct.} }