Dalene Müller. Skryf Afrikaans van A tot Z

  • A.E. Cloete Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Vanuit die ivoortorings van Afrikaans word in suiwer, akademiese taal oor taalkwessies en die voortbestaan van Afrikaans besin, maar intussen is daar 'n geslag leerders en studente wie se taalvermoëns met rasse skrede aan die kwyn is. Oor die afgelope jare word daar voortdurend in die kolomme van koerante hieroor geskryf. In die lig hiervan is die verskyning van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ), 'n praktiese skryfgids oor bykans elke denkbare aspek van taal-gebruik en -versorging, nie alleen aktueel nie, maar noodsaaklik.
How to Cite
Cloete, A. (1). Dalene Müller. Skryf Afrikaans van A tot Z. Lexikos, 13. https://doi.org/10.5788/13-0-744
Section
Resensies / Reviews