'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

Mariëtta Alberts

Abstract


Een van die doelstellings van AFRILEX is om leksikografie op 'n breë front in Suidelike Afrika te bevorder. AFRILEX stel hom ten doel om leksikograwe, terminoloë en ander taalpraktisyns op te lei in verskeie aspekte rakende leksi-kografiese beginsels en praktyk. Dit streef ook daarna om jaarliks internasio-nale konferensies en plaaslike seminare te organiseer oor onderwerpe wat op 'n bepaalde tydstip tersaaklik is. Die Agste Internasionale AFRILEX-konferensie wat van 7 tot 9 Julie 2003 in Windhoek, Namibië gehou is, het baie aktuele onderwerpe behandel en was 'n groot sukses. As mondstuk van AFRILEX bevorder Lexikos die leksikografie in sy breedste betekenis.

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5788/13-0-718

Refbacks

  • There are currently no refbacks.



ISSN 2224-0039 (online); ISSN 1684-4904 (print)

Creative Commons License CC BY 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help